Services

Professional and affordable audio, stage and lighting available for:

       
Stage productions and plays
   
Shows and concerts
   
Festivals and open air concerts

       
Corporate events and seminars
   
Stage management and rigging
   
Sound engineering and technical support

Testimonials

What does our clients have to say?

Ek is Chris Brits en het as kunstenaar opgetree by die 2007 Kwagga Fees op Cradock asook onlangs by die 2008 Burger / Bay FM Opskop in Port Elizabeth.  Tydens beide geleenthede het julle die klank en beligting absoluut puik en proffesioneel hanteer. Julle klank en beligtingstoerusting is van hoë gehalte en julle operateurs tops en baie bekwaam.


Dankie nogmaals vir julle great klank en bystand wat bygedra het om my optredes ‘n sukses te maak en om ook sodoende my ondersteuners waarde vir hul geld te laat kry.  Ek sien uit daarna om in die nabye toekoms weer saam met julle te werk.

Chris Brits (Sanger/Konsertina meester)